Die Blou Hond
Performance art theatre Restaurant
Die Blou Hond teater-restaurant is ’n geliefde venue vir die room van plaaslike kunstenaars om hul About "Die Blouhond Theater"
“Die Blou Hond” Theater had its origin in Linden, Johannesburg. The brand was previously owned by Philip Moolman and Susan Coetzer but moved to Lynnwood Pretoria to make its home at Casa Toscana, after the owners of Casa Toscana took the brand over from Philip Moolman. Read more
Reviews
Updates (5)
Review Die Blou Hond
Loading comments-box...
Andre van N. 2016-06-15
Die Blou hond is n FANTASTIESE venue om te gaan kyk en luister na jou gunstelling sangers!!! Was al n paar keer daar en sal weer en weer gaan!!!!

Giel C. 2016-03-05
As julle nie personeel het nie kan julle nie funksioneer nie, met die prys van julle kaartjies, betaal die mense meer, dan hoef julle daai rooi bedel...

Elize B. 2016-08-21
Was baie lekker! Mooiste liedjies gesing. Wou nie gehad het die aand moet eindig nie. Awesome gewees!

Johann S. 2016-08-20
Dankie vir n heerlike aand! Lekker musiek en lekker kos ons kon nie vir beter vra nie!

Anita C. 2016-08-19
Dozi se vertoning was goed maar sou graag meer CCR treffers wou hoor...aangesien die show geadverteer was as CCR storybook....anders kon ek n gewone...

Adrie G. 2016-08-03
Die kos is heerlik, die atmosfeer was magic. Fantastiese venue, klein en intiem. Julle sit awesome shows by mekaar. ☆☆☆☆☆ sterretjies vir julle met...

Wilna W. 2016-07-28
Awesome venue, Phillip Moolman great MC.

Vivian G. 2016-06-30
Great Food and awsome entertainment !!
Great Food and awsome entertainment !!
Liezle De K. 2016-06-22
Awesome venue. Baie goed georganiseerd. Jak de Priester en Chris Else asook Philip Moolman was fab

Rene K. 2016-06-17
Die Tailor vertoning was fantasties, die kos heerkik maar die kersie op die koek was die opening met die honde gebed. Baie dankie, dit was gepas,...

Pieter B. 2016-05-20
Phillip alleen maak dit al klaar, en dan is daar die absolute puik kos wat nie verbeter kan word nie.

Frikkie En Jandri S. 2016-03-03
Hoooooowwwoooo
Hoooooowwwoooo
Hennie Hendrik B. 2016-03-02
Baie baie nice
Baie baie nice
Donne B. 2016-02-27
Awesome thanks for this place en nogal in Pretoria so good things do happen in Pretoria yes you're doing GREAT!

Monique G. 2016-02-26
Ongelooflike atmosfeer, lekker kos en awesome optredes

Jackie du T. 2015-12-11
Dit was awesome!!! Kos was heerlik. Staff was vriendelik. Band was great. Philip so m nice cul ou. Als was net awesome verby!!! Dankie julle x

Zellmare S. 2015-12-09
Just loved it the friendly staff the food and etertainment is great worth money spent

Mandy L. 2015-10-23
Baie lekker gewees. Sal vir almal vertel om dit te kan geniet. Stunning doen dit maar weer.

Shantél Spook S. 2015-10-22
Een v my gunsteling outings. Elke keer n fees om daar te wees. Mal daaroor

Elna P. 2015-10-21
Chris Chameleon show was awesome. Kaniwagi vir volgende show.

Updates from Die Blou Hond
Die Blou H. 2017-09-01
#blouhond kuier die naweek by..... #MenloFees Hoërskool Menlopark 2 September '17 Kom sê vir ons Hallo!! #FamilieKuierFees #Mallemeule #potjiekos #musiek #drama #sang #koekbak

Blou Hond teater is in rep en roer vanaand want niemand anders as een van ons land se voorste vroue kunstenaars kuier vanaand hier: Karlien van Jaarsveld Wie het ooit kon dink dat toe sy haar eerste solo album in 2008 uitgebring het, dat dit die geboort

#SpringIsInTheAir #NextWeek #Comingup Have you booked your tickets... http://www.casatoscana.co.za/events-shows/events #SecretariesDay 6 Sept Rocco de Villiers DeeVah 7 Sept Nádine 8 Sept Anders #nAandInNashville 8 Sept #Italian #Food & #Wine Pairing #

Die Blou H. 2017-08-31
S H O W T I M E
S H O W T I M E
Die Blou H. 2017-08-31
S H O W T I M E
S H O W T I M E
Popularity of Die Blou Hond
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in December:
Die Blou Hond has a total of 18226 visitors (checkins) and 51365 likes.
20 reviews of Die Blou Hond.
Average grade
4.8
av 5.