Breytenbach Galery
closed today
Performance art theatre Shop
Art gallery and art shop in Wellington at the Breytenbach Sentrum. www.breytenbachsentrum.co.za
Die Breytenbach Galery, met sy houtvloer, hortjies-vensters, dik mure, hoë plafon en natuurlike lig, bied ’n outentieke uitstalruimte in die hartjie van die Boland, wat deurentyd uitmuntende Suid-Afrikaanse en internasionale kuns ten toon stel.
Anne-Ghrett Erasmus, skilder en digter wat gedebuteer het met Die lekkerste perske is ’n vy, bestuur die galery en die aangrensende Kardoes Kuns winkel. Read more
Reviews
Updates (5)
Review Breytenbach Galery
Loading comments-box...
Updates from Breytenbach Galery
Breytenbach G. 2017-12-02
Hierdie werke is deur Diek Grobler vir die Kers Nag uitstalling. Soektog en Octopenis hou wag oor die karakters in die galery.
Hierdie werke is deur Diek Grobler vir die Kers Nag uitstalling. Soektog en Octopenis hou wag oor die karakters in die galery.
Breytenbach G. 2017-11-30
Die Mossie van Parys. Sy mag maar sing. Deur Diek Grobler
Die Mossie van Parys. Sy mag maar sing. Deur Diek Grobler
Breytenbach G. 2017-11-29
Speels en lig, maar met 'n tong in kies en kinkel in die kabel. Dankie Cornè Joubert, Piet Grobler en Diek GroblerGrobler!
Speels en lig, maar met 'n tong in kies en kinkel in die kabel. Dankie Cornè Joubert, Piet Grobler en Diek GroblerGrobler!
Breytenbach G. 2017-11-24
Kers Nag! Ons sien julle môre om 11uur vir die opening!
Kers Nag! Ons sien julle môre om 11uur vir die opening!
Breytenbach G. 2017-11-18
Kersfeesuitstalling met 'n glimlag en 'n kinkel.
Kersfeesuitstalling met 'n glimlag en 'n kinkel.
Popularity of Breytenbach Galery
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in March:
Breytenbach Galery has a total of 315 visitors (checkins) and 2508 likes.